Kok II-kabinet

Die Kok II-kabinet

Die Kok II-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1998 tot 2002, het uit lede van die PvdA, die VVD en D66 bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Wim Kok van die PvdA-party gewees.

Die vise-premiers was Annemarie Jorritsma (ook minister van Ekonomiese Sake) van die VVD-party en Els Borst (ook minister van Volksgesondheid, Welsyn en Sport) van die D66-party gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search